Menu

Afrikaans

Le xârâgurè est une langue kanak de la famille austronésienne parlée dans l'aire coutumière Xârâcùù de la province Sud, en Nouvelle-Calédonie. En 2009, on recense environ 758 locuteurs.L'afrikaans (/a.fʁi.kans/) est une langue germanique issue du néerlandais, parlée en Afrique du Sud, en Namibie, et dans une moindre mesure au Botswana et au Zimbabwe, notamment par les peuples de langue afrikaans dont les Afrikaners. Le mot afrikaans signifie « africain » en néerlandais.

Afrikaans is tipologies beskou 'n Indo-Europese, Wes-Germaanse, Nederfrankiese taal, wat aan die suidpunt van Afrika onder invloed van verskeie ander tale en taalgroepe ontstaan het. Afrikaans is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal van Suid-Afrika erken en is tans die derde jongste Germaanse taal wat amptelike status geniet, naas Faroëes wat in 1948 grondwetlik erken is en Luxemburgs wat hierdie status in 1984 verkry het. Afrikaans is een van die elf amptelike tale van Suid-Afrika en daarnaas ook 'n belangrike taal van Namibië. Volgens die Suid-Afrikaanse sensusopname van 2011, beskou ongeveer 6,9 miljoen sprekers in Suid-Afrika (13,5% van die totale bevolking) dit as hulle moedertaal. Sowat een miljoen van dié sprekers is tweetalige moedertaalsprekers van Afrikaans en Engels. Buiten die oorspronklike taalgebied, is daar groot groepe Afrikaanssprekendes in lande soos Namibië (ongeveer 180 000; naastenby 9% van alle huishoudings), die Verenigde Koninkryk (ongeveer 100 000), Nieu-Seeland (21 000 in 2006), Botswana (20 000), die Verenigde State (23 010 volgens die 2009–2013 American Community Survey wat deur die Amerikaanse Sensusburo in Oktober 2015 gepubliseer is), Australië (43 741, volgens die sensus van 2016), en Kanada (8 770 volgens die sensus van 2011). Afrikaans het as kontaktaal aan die suidpunt van Afrika ontwikkel uit die kontak tussen 16de- en 17de eeuse Nieunederlands (of Nuwe Nederlands), Khoi, San, Maleis, Portugees, Frans, Duits, Engels en verskeie Nguni- en Sothotale.[10]Afrikaans is tipologies beskou 'n Indo-Europese, Wes-Germaanse, Nederfrankiese taal, wat aan die suidpunt van Afrika onder invloed van verskeie ander tale en taalgroepe ontstaan het. Afrikaans is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal van Suid-Afrika erken en is tans die derde jongste Germaanse taal wat amptelike status geniet, naas Faroëes wat in 1948 grondwetlik erken is en Luxemburgs wat hierdie status in 1984 verkry het. Afrikaans is een van die twalf amptelike tale van Suid-Afrika en daarnaas ook 'n belangrike taal van Namibië. Volgens die Suid-Afrikaanse sensusopname van 2011, beskou ongeveer 6,9 miljoen sprekers in Suid-Afrika (13,5% van die totale bevolking) dit as hulle moedertaal. Sowat een miljoen van dié sprekers is tweetalige moedertaalsprekers van Afrikaans en Engels. Buiten die oorspronklike taalgebied, is daar groot groepe Afrikaanssprekendes in lande soos Namibië (ongeveer 180 000; naastenby 9% van alle huishoudings), die Verenigde Koninkryk (ongeveer 100 000), Nieu-Seeland (21 000 in 2006), Botswana (20 000), die Verenigde State (23 010 volgens die 2009–2013 American Community Survey wat deur die Amerikaanse Sensusburo in Oktober 2015 gepubliseer is), Australië (43 741, volgens die sensus van 2016), en Kanada (8 770 volgens die sensus van 2011). Afrikaans het as kontaktaal aan die suidpunt van Afrika ontwikkel uit die kontak tussen 16de- en 17de eeuse Nieunederlands (of Nuwe Nederlands), Khoi, San, Maleis, Portugees, Frans, Duits, Engels en verskeie Nguni- en Sothotale.[10]Afrikaans is tipologies beskou 'n Indo-Europese, Wes-Germaanse, Nederfrankiese taal, wat aan die suidpunt van Afrika onder invloed van verskeie ander tale en taalgroepe ontstaan het. Afrikaans is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal van Suid-Afrika erken en is tans die derde jongste Germaanse taal wat amptelike status geniet, naas Faroëes wat in 1948 grondwetlik erken is en Luxemburgs wat hierdie status in 1984 verkry het. Afrikaans is een van die twaalf amptelike tale van Suid-Afrika en daarnaas ook 'n belangrike taal van Namibië. Volgens die Suid-Afrikaanse sensusopname van 2011, beskou ongeveer 6,9 miljoen sprekers in Suid-Afrika (13,5% van die totale bevolking) dit as hulle moedertaal. Sowat een miljoen van dié sprekers is tweetalige moedertaalsprekers van Afrikaans en Engels. Buiten die oorspronklike taalgebied, is daar groot groepe Afrikaanssprekendes in lande soos Namibië (ongeveer 180 000; naastenby 9% van alle huishoudings), die Verenigde Koninkryk (ongeveer 100 000), Nieu-Seeland (21 000 in 2006), Botswana (20 000), die Verenigde State (23 010 volgens die 2009–2013 American Community Survey wat deur die Amerikaanse Sensusburo in Oktober 2015 gepubliseer is), Australië (43 741, volgens die sensus van 2016), en Kanada (8 770 volgens die sensus van 2011). Afrikaans het as kontaktaal aan die suidpunt van Afrika ontwikkel uit die kontak tussen 16de- en 17de eeuse Nieunederlands (of Nuwe Nederlands), Khoi, San, Maleis, Portugees, Frans, Duits, Engels en verskeie Nguni- en Sothotale.[10] Afrikaans is tipologies beskou 'n Indo-Europese, Wes-Germaanse, Nederfrankiese taal, wat aan die suidpunt van Afrika onder invloed van verskeie ander tale en taalgroepe ontstaan het. Afrikaans is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal van Suid-Afrika erken en is tans die derde jongste Germaanse taal wat amptelike status geniet, naas Faroëes wat in 1948 grondwetlik erken is en Luxemburgs wat hierdie status in 1984 verkry het. Afrikaans is een van die twaalf amptelike tale van Suid-Afrika en daarnaas ook 'n belangrike taal van Namibië. Volgens die Suid-Afrikaanse sensusopname van 2011, beskou ongeveer 6,9 miljoen sprekers in Suid-Afrika (13,5% van die totale bevolking) dit as hulle moedertaal. Sowat een miljoen van dié sprekers is tweetalige moedertaalsprekers van Afrikaans en Engels. Buiten die oorspronklike taalgebied, is daar groot groepe Afrikaanssprekendes in lande soos Namibië (ongeveer 180 000; naastenby 9% van alle huishoudings), die Verenigde Koninkryk (ongeveer 100 000), Nieu-Seeland (21 000 in 2006), Botswana (20 000), die Verenigde State (23 010 volgens die 2009–2013 American Community Survey wat deur die Amerikaanse Sensusburo in Oktober 2015 gepubliseer is), Australië (43 741, volgens die sensus van 2016), en Kanada (8 770 volgens die sensus van 2011). Afrikaans het as kontaktaal aan die suidpunt van Afrika ontwikkel uit die kontak tussen 16de- en 17de eeuse Nieunederlands (of Nuwe Nederlands), Khoi, San, Maleis, Portugees, Frans, Duits, Engels en verskeie Nguni- en Sothotale.[10]

Classification par famille

  • langues océaniennes centrales et orientales
    • langues néo-calédoniennes
      • Afrikaans

Carte

Article premier de la déclaration universelle des droits de l'homme

Article premier de la Déclaration universelle des droits de l'homme (voir le texte en français) Artikel 1 Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte, gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van broederskap teenoor mekaar op te tree.

Alphabets

  • alphabet latin

Bibliographie

type : Document

Anna Magdalena Louw 2010 Language maintenance and shift among the Rehoboth Basters of Namibia ca. 1868-2008

  • Auteur : Anna Magdalena Louw
  • Date de création :
  • Référence bibliographique : Anna Magdalena Louw. 2010. Language maintenance and shift among the Rehoboth Basters of Namibia ca. 1868-2008. (Doctoral dissertation, University of Cape Town; 363pp.)
type : Document

Klein, Yolandi 2009 Syntactic Variation in Afrikaans --- An Empirical Study

  • Auteur : Klein, Yolandi
  • Date de création :
  • Référence bibliographique : Klein, Yolandi. 2009. Syntactic Variation in Afrikaans --- An Empirical Study. (MA thesis, University of Cape Town; 173pp.)
type : Document

Lass, Roger and Susan Wright 1986 Endogeny vs contact: Afrikaans influence on South African English

  • Auteur : Lass, Roger and Susan Wright
  • Date de création :
  • Référence bibliographique : Lass, Roger and Susan Wright. 1986. Endogeny vs contact: Afrikaans influence on South African English. English world-wide 7. 201-225.
type : Document

Lobb, J. 1937 Frontier Adjustments in South Africa Studies in the Science of Society

  • Auteur : Lobb, J.
  • Date de création :
  • Référence bibliographique : Lobb, J. 1937. Frontier Adjustments in South Africa. In G. P. Murdock (ed.), Studies in the Science of Society, 395-410.
type : Document

The Transvaal and the Boers Fisher, W. E. G. 1900

  • Auteur : Fisher, W. E. G.
  • Date de création :
  • Référence bibliographique : Fisher, W. E. G. 1900. The Transvaal and the Boers.

Anna Magdalena Louw 2010 Language maintenance and shift among the Rehoboth Basters of Namibia ca. 1868-2008

  • Auteur : Anna Magdalena Louw
  • Date de création :
  • Référence bibliographique : Anna Magdalena Louw. 2010. Language maintenance and shift among the Rehoboth Basters of Namibia ca. 1868-2008. (Doctoral dissertation, University of Cape Town; 363pp.)

Klein, Yolandi 2009 Syntactic Variation in Afrikaans --- An Empirical Study

  • Auteur : Klein, Yolandi
  • Date de création :
  • Référence bibliographique : Klein, Yolandi. 2009. Syntactic Variation in Afrikaans --- An Empirical Study. (MA thesis, University of Cape Town; 173pp.)

Lass, Roger and Susan Wright 1986 Endogeny vs contact: Afrikaans influence on South African English

  • Auteur : Lass, Roger and Susan Wright
  • Date de création :
  • Référence bibliographique : Lass, Roger and Susan Wright. 1986. Endogeny vs contact: Afrikaans influence on South African English. English world-wide 7. 201-225.

Lobb, J. 1937 Frontier Adjustments in South Africa Studies in the Science of Society

  • Auteur : Lobb, J.
  • Date de création :
  • Référence bibliographique : Lobb, J. 1937. Frontier Adjustments in South Africa. In G. P. Murdock (ed.), Studies in the Science of Society, 395-410.

The Transvaal and the Boers Fisher, W. E. G. 1900

  • Auteur : Fisher, W. E. G.
  • Date de création :
  • Référence bibliographique : Fisher, W. E. G. 1900. The Transvaal and the Boers.

Codes de langue

SOURCE Code URL
code iso 639-1 de la langue af
Code iso 639-2 afr
Code iso 639-3 afr